Lewe
February 17, 2012 at 11:06 nm Olga 5 Kommentaar
God het lewe as ‘n plesier bedoel. Kyk maar na die dinge wat ons nodig het om die lewe verder te bou, voortplanting, voeding???
Van die grootste plesiere in die lewe, nie waar nie?
As dit vir jou nuus is, is dit tyd om te die lewe in oënskou te neem.
Geniet die naweek. bly veilig.
Entry filed under: Waarhede. Tags: .
5 Kommentaar Add your own
Leave a Reply
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Xena Phoenix | February 18, 2012 at 8:04 vm
EERSTE!!!!
2.
Xena Phoenix | February 18, 2012 at 8:04 vm
Jy het van slaap vergeet – dit is ook ‘n plesier en iets wat ‘n mens nodig het om te oorleef
3.
Gerda. J | February 18, 2012 at 1:49 nm
drie plesiere, dus?
4.
Toortsie | February 18, 2012 at 8:27 nm
Oor ‘n naweek verkies ek die slaap en die kuier, dankie!
Lekker Saterdagaand…
of…. is…. jy…..
Stoksielalleen, stoksielalleen, stoksielalleen op ‘n Saterdagaand?
5.
Olga | February 18, 2012 at 8:36 nm
nie die keer nie, nee.