Tyd
February 15, 2012 at 11:32 nm Olga 3 Kommentaar
Die verlede is verewig verlore. Vir jou. Vir my. Vir almal. Of jy jou kanse aangegryp of verspeel het. Die toekoms behoort nog nie aan ons nie. Maak nie saak hoe ryk of arm jy is nie. Nou, die huidige, is die enigste tyd wat aan ons behoort. Gebruik dit met oorleg.
Entry filed under: Go Go. Tags: .
3 Kommentaar Add your own
Leave a Reply
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
seegogga | February 15, 2012 at 11:53 nm
ja…..(sug)
2.
Xena Phoenix | February 16, 2012 at 8:35 vm
Hulle reken tyd is ‘n konsep buite menslike begrip. Seker in ‘n mate omdat ons van ons eie verwysingsveld daarna kyk. Wat is 70 of selfs ‘n 100 jaar in vergelyke met miljarde jare? Niks. Nietig amper. Tog kan die mens in sy 70 of 100 jaar skade verrig wat eeue vat om te herstel.
3.
Gerda. J | February 16, 2012 at 2:13 nm
tyd gaan so vinnig verby. en jy kan dit nie herroep nie.