Vaaltyn
February 13, 2012 at 11:14 nm Olga 5 Kommentaar
Love is a thing
Its hard to explain
Dit kielie jou hart
En affect jou brein
But it’s a wonderful feeling
So stamp jou kop en hit the ceiling.
Gedagte van die dag: (vir die wat daaraan glo) Gelukkige Valentynsdag.
Entry filed under: Hartsake. Tags: .
5 Kommentaar Add your own
Leave a Reply
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Reinhardt | February 13, 2012 at 11:32 nm
Te pragtig!
2.
Olga | February 14, 2012 at 12:10 vm
3.
Gerda. J | February 14, 2012 at 8:26 vm
n dag wat net aan die liefde opgedra is. gelukkige valentynsdag vir jou ook.
4.
Xena Phoenix | February 14, 2012 at 8:32 vm
Vaaltyn is ‘n goeie naam vir ‘n donkie en ‘n dag vir donkies klink vir my cool.
5.
Olga | February 14, 2012 at 12:24 nm