Lewe by die swaard

February 13, 2012 at 12:17 nm 2 Kommentaar

So kom nog ‘n lewe volsirkel. Andrew Jordaan, die man wie lewenslange gevangenisstraf uitdien vir die moord en verkragting van die sewe jarige Sheldean Human op 26 Maart 2008, is gister in die gevangenis vermoor. Met ‘n mes doodgesteek in ‘n bakleiery. Sy familie sê dat hulle nog wag dat gevangenisdienste hulle in kennis stel dat hy dood is. (ek is wragtig so lus om te sê VREK is.) Maar hy is ‘n ma se kind.

Rus in vrede, Sheldean. Veilig waar niks jou ooit weer kan skaad nie. Sterkte aan beide families.

Entry filed under: Waarhede. Tags: .

Duskant die ewenaar. Vaaltyn

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  February 13, 2012 at 1:05 nm

    As sy familie nog nie eers weet nie, wie het die media in kennis gestel?

    Reply
    • 2. Olga  |  February 13, 2012 at 2:04 nm

      die media het sy fam in kennis gestel. Hulle reken gevangenisdienste het hulle te nagekom want hulle het sy dood aan die media bekend gemaak maar nie aan die fam nie. Ten minste het gevangenisdiens nie gehelp om hom te soek nadat hy ‘verdwyn’ het nie. What goes around…

      Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Recent Posts

Wie ruik?

website counter

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.